Asgevolg van Juda se hardkoppigheid en afgodediens het Nebukadnesar hulle stad twee keer beleër en bannelinge na Babilon toe geneem.
Die heel eerste keer was in die jaar 605 vC. Hierdie keer as Daniël en sy drie vriende onder die ballinge.
Die tweede keer was in 597. Tydens hierdie beleg van een-en-‘n-halwejaar is 10,000 Judeërs in ballingskap gevoer. Die profeet Esegiël was ook onder hulle.
Die laaste beleg van Jerusalem was in 586 vC. Die vrugte van ongehoorsaamheid was onbeskryflik. Argeologie het op die as van dele van die stad gekom.
TOESTAND VAN BANNELINGE
Argeologie dui daarop dat ballinge naak moes stap en dat baie langs die pad gesterf het. Wat ‘n hartseer toneel.
Uiteindelik het die laaste klompie bannelinge in 596 vC in Babilon aangekom.
‘n Vreemde wêreld met ‘n vreemde taal en ‘n vreemde alleenheid.
DANIëL
Wanneer ek Babilon besoek wonder ek of Daniël met hulle kom praat het. Wat dink jy het hy vir hulle gesê?
Het hy vir hulle van Nebuchadnesar se droom vertel en van die wederkoms van Jesus?
Het hulle gehoor van die drie Hebreërs wat in die vuuroond gegooi is en wat Jesus as ‘n metgesel gehad het?
VAN CYAXARES II NA DARIUS DIE MEDER
Ons draai die horlosie vorentoe na 539 vC. Die rivierbedding het gesak. Die soldate van die Meders en die Perse stap na die groot poorte toe wat die stad teen invallers moes beskerm.
Hulle is wyd oop asof hulle die veroweraars nooi om te kom oorneem.
Baie vinnig bereik hulle die banketsaal waar ‘n besope koning Belsasar in ‘n toestand van vrees is.
Wat het verder gebeur?
Daniël 6:29 En hierdie Daniël was voorspoedig onder die regering van Daríus en onder die regering van Kores, die Pers.

FAMILIEBYEENKOMS
As die woorde Mene mene tekel ufarsin nog teen die paleismuur gebrand het die Cyaxares II en Kores die banketsaal binnegeval het, sou hulle twee mense daar sien staan het. Die een was Daniël en die ander die koninginmoeder Amytis die weduwee van Nebukadnesar.
Wat was die familieverband tussen Cyaxares II (die Bybel noem hom Darius die Meder) en Amytis? Dit was sy tannie.
Onthou Cyaxares 1 het sy dogter Amytis as vrou vir Nebukadnesar gegee. Kan jy raai wat Amytis se broer se naam was? Astyages.
En hoe was Kores van die koninginmoeder Amytis familie? Dit was sy ma se tannie.
AANSTELLINGS
Kores en Cyaxares ll moes van Daniël se bekwaamhede geweet het en hoe hy die Babiloniese administrasie foutloos bestuur het.
NAAMSVERANDERING
Cyaxares II het soos al die antieke heersers vir hom ‘n nuwe troonnaam gekies nl. Darius die Meder.
TROUE
Dit was ook in hierdie tyd dat Darius die Meder sy dogter aan Kores as bruid gegee het en hom daardeur as die kroonprins aangestel het.
Op sy beurt het Kores sy skoonpa gevra om voorlopig die koning van die gesamentlike Medo-Persiese Ryk te wees.
JALOESIE
Het jy al ‘n probleem met jaloesie gehad? Luister wat met jaloerse mense in die regering van Darius die Meder gebeur het:
Daniël 6 vers 1 Darius die Mediër het die koningskap oorgeneem toe hy twee en sestig jaar oud was. 2Hy het besluit om honderd en twintig goewerneurs-generaal aan te stel om oor sy hele koninkryk te regeer. 3Oor hulle was daar drie ministers, van wie Daniël een was en aan wie die goewerneurs-generaal verantwoordelik was sodat die koning se belange behoorlik behartig kon word. 4Hierdie Daniël het deur sy buitengewone bekwaamheid so uitgeblink bo die ander ministers en die goewerneurs-generaal dat die koning van plan was om hom oor die hele koninkryk aan te stel.
5Die ministers en die goewerneurs-generaal het toe iets teen Daniël probeer kry oor die manier waarop hy die administrasie behartig het, maar hulle kon nie.
Hulle kon ook geen onreëlmatigheid vind nie, want Daniël was betroubaar en was aan geen nalatigheid of onreëlmatigheid skuldig nie. 6Hulle sê toe vir mekaar: “Ons sal niks teen hierdie Daniël kry nie, behalwe as ons iets kan kry in verband met sy godsdiens.”
7Die ministers en die goewerneurs-generaal storm toe by die koning in en sê vir hom: “Mag die koning baie lank lewe! 8Al u ministers en al die goewerneurs, goewerneurs-generaal, raadgewers en administrateurs het met mekaar ooreengekom dat daar ‘n koninklike dekreet uitgevaardig moet word. Die dekreet moet baie streng bepaal dat enigiemand wat gedurende dertig dae enige god of mens aanbid behalwe vir u, U Majesteit, in ‘n leeukuil gegooi moet word. 9Stel dan nou so ‘n dekreet op en vaardig dit skriftelik uit sodat dit nie verander kan word nie; dit moet onherroeplik wees, ‘n wet van Mediërs en Perse.”
10Koning Darius het toe so ‘n dekreet uitgevaardig.
11Toe Daniël hoor dat die dekreet uitgevaardig is, het hy na sy huis toe gegaan. Sy dakkamer se venster het na Jerusalem se kant toe gekyk en soos sy gewoonte altyd was, het Daniël voortgegaan om drie maal per dag voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.
12Daniël se vyande het in sy huis ingestorm en hom daar gekry waar hy sy God aanbid en Hom om genade smeek. 13Toe gaan hulle na die koning toe en hou die koninklike dekreet aan hom voor. “U het tog mos ‘n dekreet uitgevaardig dat enigiemand wat gedurende dertig dae enige god of mens aanbid, behalwe vir u, U Majesteit, in ‘n leeukuil gegooi moet word.”
Die koning het geantwoord: “Ja, en dit staan vas. Dit is ‘n onherroeplike wet, ‘n wet van Mediërs en Perse.”
14Toe sê hulle vir die koning: “Maar Daniël, een van die Joodse ballinge, steur hom nie aan u bevel en aan die dekreet wat u uitgevaardig het nie, U Majesteit! Hy bid nog drie maal per dag tot sy God.”
15Toe die koning dit hoor, het hy baie sleg gevoel. Hy het ‘n plan probeer maak om Daniël te red, en toe die son ondergaan, het hy nog steeds geprobeer.
16Toe storm Daniël se vyande weer by die koning in en sê vir hom: “U Majesteit besef seker dat volgens die reg van die Mediërs en Perse geen dekreet of wet wat deur die koning uitgevaardig is, verander mag word nie.”
17Die koning moes toe die bevel gee, en Daniël is gebring en in ‘n leeukuil gegooi. Die koning het vir Daniël gesê: “Mag jou God wat jy met soveel volharding dien, jou red.”
18Daar is ‘n klip gebring en op die opening van die leeukuil gesit. Die koning het die opening verseël met sy seëlring en met dié van sy hoofamptenare sodat daar niks aan Daniël se lot verander sou kon word nie.
19Die koning is na sy paleis toe en het ‘n slaaplose nag deurgebring; hy het niks geëet nie en het niks gedoen om die tyd te probeer verdryf nie. 20Die volgende môre vroeg toe dit lig word, het hy opgestaan en is hy haastig na die leeukuil toe.
21Toe hy naby die leeukuil kom, het hy angstig na Daniël geroep en vir hom gevra: “Daniël, dienaar van die lewende God, was jou God wat jy met soveel volharding dien, in staat om jou van die leeus te red?”
22Toe antwoord Daniël: “Mag die koning baie lank lewe! 23My God het sy engel gestuur om die bekke van die leeus toe te sluit sodat hulle my niks kon aandoen nie, want Hy het bevind dat ek nie teen Hom oortree het nie. Ook teenoor u het ek niks verkeerds gedoen nie, U Majesteit.”
24Die koning was baie bly en het beveel dat Daniël uit die leeukuil gehaal moes word. Toe Daniël uit die leeukuil gehaal is, was daar geen letsel aan hom nie, omdat hy op sy God vertrou het. 25Op bevel van die koning is die mense wat vir Daniël verkla het, gebring en in die leeukuil gegooi saam met hulle kinders en hulle vrouens. Hulle het nog nie in die leeukuil grond gevat nie of die leeus was op hulle en het hulle verskeur.
26Koning Darius het toe aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld gewoon het, ‘n skrywe gerig: “Voorspoed! 27Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word.
“Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig;
sy koninkryk sal nie vernietig word nie,
sy heerskappy sal nooit eindig nie.
28Hy red en bevry,
Hy doen tekens en wonders
in die hemel en op die aarde;
Hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”
29Dit het goed gegaan met Daniël gedurende die regering van Darius en die regering van Kores die Pers.

DOOD VAN DARIUS DIE MEDER
Na die dood van Darius die Meder op 64 jarige leeftyd het Kores van hom oorgeneem. Dink jy daar was skakeling tussen hom en Daniël?

Kom ons lees weer uit die geïnspireerde bron:

Upon his death, within about two years of the fall of Babylon, Cyrus succeeded to the throne, and the beginning of his reign marked the completion of the seventy years since the first company of Hebrews had been taken by Nebuchadnezzar from their Judean home to Babylon. {PK 556.4}

The deliverance of Daniel from the den of lions had been used of God to create a favorable impression upon the mind of Cyrus the Great. The sterling qualities of the man of God as a statesman of farseeing ability led the Persian ruler to show him marked respect and to honor his judgment.

And now, just at the time God had said He would cause His temple at Jerusalem to be rebuilt, He moved upon Cyrus as His agent to discern the prophecies concerning himself, with which Daniel was so familiar, and to grant the Jewish people their liberty. {PK 557.1}

As the king saw the words foretelling, more than a hundred years before his birth, the manner in which Babylon should be taken; as he read the message addressed to him by the Ruler of the universe,

“I girded thee, though thou hast not known Me: that they may know from the rising of the sun, and from the west, that there is none beside Me.”

As he saw before his eyes the declaration of the eternal God, “For Jacob My servant’s sake, and Israel Mine elect, I have even called thee by thy name: I have surnamed thee, though thou hast not known Me;” as he traced the inspired record,

“I have raised him up in righteousness, and I will direct all his ways: he shall build My city, and he shall let go My captives, not for price nor reward,” his heart was profoundly moved, and he determined to fulfill his divinely appointed mission. Isaiah 45:5, 6, 4, 13.

He would let the Judean captives go free; he would help them restore the temple of Jehovah. {PK 557.2}

In a written proclamation published “throughout all his kingdom,” Cyrus made known his desire to provide for the return of the Hebrews and for the rebuilding of their temple.

“The Lord God of heaven hath given me all the kingdoms of the earth,” the king gratefully acknowledged in this public proclamation; “and He hath charged me to build Him an house at Jerusalem, which is in Judah.

Who is there among you of all His people? his God be with him, and let him go up to Jerusalem, . . . and build the house of the Lord God of Israel, (He is the God,) which is in Jerusalem.

And whosoever remaineth in any place where he sojourneth, let the men of his place help him with silver, and with gold, and with goods, and with beasts, beside the freewill offering.” Ezra 1:1-4. {PK 558.1}

“Let the house be builded,” he further directed regarding the temple structure, “the place where they offered sacrifices, and let the foundations thereof be strongly laid; the height thereof threescore cubits, and the breadth thereof threescore cubits; with three rows of great stones, and a row of new timber: and let the expenses be given out of the king’s house: and also let the golden and silver vessels of the house of God, which Nebuchadnezzar took forth out of the temple which is at Jerusalem, and brought unto Babylon, be restored, and brought again unto the temple which is at Jerusalem.” Ezra 6:3-5. {PK 558.2}

Tidings of this decree reached the farthermost provinces of the king’s realm, and everywhere among the children of the dispersion there was great rejoicing.

Many, like Daniel, had been studying the prophecies, and had been seeking God for His promised intervention in behalf of Zion.
And now their prayers were being answered; and with heartfelt joy they could unite in singing:
“When the Lord turned again the captivity of Zion,
We were like them that dream.
Then was our mouth filled with laughter,
And our tongue with singing:
Then said they among the heathen,
The Lord hath done great things for them.
The Lord hath done great things for us;
Whereof we are glad.” Psalm 126:1-3. {PK 558.3}