Sabbat Wonderwerke – Die Genesing Van ‘n Gebreklike Vrou

(6) SABBATWONDERWERKE – DIE GENESING VAN ‘N GEBREKLIKE VROU Skriftuur: Lukas 13:10-17 Wanneer laas het jy iemand met ‘n boggelrug gesien? Dis baie hartseer om te sien hoe hierdie mense aansukkel. Hoe ouer ‘n mens word, hoe pynliker word dit om met ‘n boggelrug te beweeg. U sien, pleks dat die rugstring reguit loop, buig […]

Read More

Sabbat Wonderwerke 5 – Die Man Wat Blind Gebore Is

(5)SABBATWONDERWERKE – DIE MAN WAT BLIND GEBORE IS Skriftuur: Johannes 9:1-7 Sy was besig om babaleertjies vir die ou kleintjie te maak wat oor ‘n paar weke gebore sou word. Dit was lank voordat die sonar kon sê of dit ‘n seuntjie of ‘n dogtertjie gaan wees. Die voornemende moeder het gewonder wat dit sou […]

Read More

Sabbat Wonderwerke 4 – Die Genesing Van die Man By Betesda

(4) SABBATWONDERWERK – DIE GENESING VAN DIE MAN BY BATESDA Skriftuur Johannes 5:1-9 Een van die vervullendste studies is die studie en bepeinsing van die lewe van Jesus. Dis so heerlik om op ‘n Sabbatoggend aan die Here van die Sabbat te dink. Vanoggend stap ons weereens op die voetspore van Jesus en dan kyk […]

Read More

Sabbat Wonderwerke 3 – Die Man Met Die Verdorde Hand

(3) SABBATWONDERWERKE – DIE MAN MET DIE VERDORDE HAND Skriftuur: Markus 3:1-6 Dit was ‘n Sabbatoggend. Jesus het na ‘n heerlike nagrus wakker geword. Wat moes Hy doen. Die vorige dag het Hy baie hard gewerk en Hy moes besluit of Hy kerk toe gaan, by die huis bly, of die dag in die natuur […]

Read More

Sabbat Wonderwerke 2 – Jesus Genees Petrus Se Skoonmoeder

(2) SABBBATWONDERWERKE – JESUS GENEES PETRUS SE SKOONMOEDER Skriftuur: Mark 1:29 32 Deel 2 Jesus en Sy 12 disippels was besig om die sinagoge te verlaat. Die gebeure van die genesing van die man met ‘n bose gees was vars in hulle geheue. Dit was die eerste keer in die geskiedenis dat so ‘n wonderwerk […]

Read More

Sabbat Wonderwerke 1 – Die Man Met Die Bose Gees

SABBATWONDERWERKE (1) – DIE MAN MET DIE BOSE GEES Skriftuur: Markus 1:21-28 Wanneer ‘n mens die ruïnes van antieke Kapernaum besoek, kom jy op ‘n half gerestoureerde sinagoge af. Argeoloë sê vir ons die ruïnes dateer uit die derde eeu nC. Ek was toevallig by Kapernaum toe Italiaanse argeoloë die oorspronklike ruïnes uit Jesus se […]

Read More