Eridu

ERIDU Dis hoe ek vandag lyk, maar dis nie hoe ek baie eeue gelede gelyk het. As jy my geskiedenis op die kleitablette lees, sal jou mond oophang. Ek was ‘n paradys van ‘n stad. ‘n Klompie besoekers was onlangs by my om uit te vind of daar iets in my geskiedenis is wat ooreenstem […]

Read More

Betlehem

BETLEHEM My naam is Betlehem. As jy my onlangs besoek het, wat het jy gesien? Jy was seker by Grieks Ortodokse Kerk waar mens kan sien waar Jesus gebore is. Miksien het jy die Katolieke kerk net langs die Griekse kerk besoek. Die akostiek is iets om musikale oor opgewonde oor te luister. Ek is […]

Read More

Bet-el

BET-EL  PERSONIFIKASIE My naam is Bet-el en ek wil net vir jou baie dankie sê dat jy belangstel om na my verhaal te luister. Dis hoe ek vandag lyk. Argeoloë het my geïdentifiseer en jy kan my gerus fisies kom besoek. Argeoloë het die plek geïdentifiseer waar Jakob met ‘n klip onder sy kop geslaap […]

Read More