Uruk

URUK My naam is Uruk. Dit is hoe ek tans lyk. Orals waar jy kyk, sien julle teels en klippe en sand. As jy nie my geskiedenis ken nie, sal jou ‘n besoek aan my baie vervelig wees. BYBEL As jy die Christene se Bybel gelees het, sou jy agtergekom het dat my beroemde voorvader […]

Read More

Ur Van Die Chaldeërs

UR VAN DIE CHALDEëRS PRAAT MET ONS My naam is Ur, die antieke wêreldstad van baie jare gelede. Jy kyk nou na die grootste ziggoerat op die planeet. Hoe lyk ek vir jou? Nie baie goed nie. Kom ons stap so ‘n bietjie hier rond en dan kyk ons hoe my ziggoerat van Urnamu van […]

Read More

Sigem

SIGEM Kom ek neem jou net vir ‘n oomblik na my modern omgewing. Voordat ek, Sigem, my verhaal vertel, wil ek jou net so ‘n bietjie agtergrond gee. My heel oudste gedeelte Tel Balata. Dis hoe hy tans lyk. As ek vir jou baie eeue gelede kon terugvat, sou jy een van die versterkste van […]

Read More

Samaria

SAMARIA – PERSONIFIKASIE (2) INLEIDING EN NAAMAN Soos wat Jerusalem die hoofstad van Juda en Benjamin, so was ek die hoofstad van die ander tien stamme. Hier volg interessante inligting oor my geskiedenis: 1 Konings 16:23  In die een en dertigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Omri oor Israel koning geword, twaalf […]

Read More

Ramot-Gilead

RAMOT-GILEAD Tell er-Rumeit In my studies in die argeologie het ek by baie interresante plekke uitgekom. Hierdie spesifieke een, Tell er-Rumeit is een van hulle.  In die Bybeltye het hy twee name gehad: Ramot-Gilead en Mispa. So ‘n bietjie later gaan ek hierdie plek toelaat om so ietsie van homself te vertel. En ek vertrou […]

Read More

Nippur

NIPPUR Hierdie klomp klippe en sand lyk seker vir jou baie eentonig. Jy wonder seker wat alles hier kon gebeur het? Kom ons stap na die gebou daar heelbo. Toe Amerikaners hier kom opgrawings doen het, het hulle baie gerieflik hier kon werk. Dis nie baie wat hier kom besoek nie, maar die inligting is […]

Read More

Nineve

NINEVE Dis hoe ek tans lyk. Maar dis nie hoe ek lank gekede gelyk het nie. Wat sien jy van my wanneer jy deur die museums stap? As deur my geskienes blaai sal jy sien dat ek op ‘n stadium die magtigese, pragtigste en rykste en sterkte stad van die antieke wêreld was. Kom ek […]

Read More

Larsa

LARSA Daar is nie veel om vandag van my te sien nie. Net waar jy kyk is verlatenheid. Maar lank gelede was hier mense soos jy. Hulle het met dieselfde krisisse as jy mee gesukkel. Met tye het hulle gelag, ander kere gehuil. Kinders het vreugde vir ouers gebring, en die ouers se afsterwe het […]

Read More

Jerigo

JERIGO Baie welkom by die verhaal van my ryke geskiedenis. Voordat ons na my gryse verlede reis, wys ek net vir jou ‘n paar baie interessante plekke in my omgewing. Die klooster wat jy daar teen die berghang sien het ‘n besondere betekenis. Dit is opgerig ter nagedagtenis van Jesus se 40 dae-lange vas in […]

Read More

Gibeon

GIBEON My naam is Gibeon. Ek is ‘n antieke stad wat my verhaal aan jou gaan vertel. Ek is nie baie gewild onder toeriste nie. Miskien omdat hulle nie baie van my interessante geskiedenis ken nie. Hierdie toeris kyk na ‘n waterskag wat deur die eeue baie water aan my inwoners verskaf het. Ek wens […]

Read More