Gelykenisse Van Christus 8 – Die Verlore Skaap, Penning en Seun

VERLORE SKAAP, PENNING, SEUN Skriftuur: Lukas 15:1-24 In hierdie drie gelykenisse is daar twee baie belangrike dinge wat die Here wil hê ons moet baie goed begryp. Die eerste iets wat ons deeglik moet besef, is dat ons in ‘n verlore toestand is, en die tweede, baie belangrike iets, is dat God die Vader ons […]

Read More

Gelykenisse Van Christus 7 – Die Mosterdsaadjie

MOSTERDSAADJIE Markus 4:30-34 Een van die groot wonderwerke wat elke oomblik van die dag of die nag plaasvind, is die wonderwerk van groei. Dis so tragies dat ons hierdie wonder nie altyd raaksien nie. ‘n Mens neem ‘n paar saadjies en begrawe dit in die grond. En dan na ‘n ruk sien jy hoe hulle […]

Read More

Gelykenisse Van Christus 6 – Die Verborge Skat

DIE VERBORGE SKAT Skriftuur: Matt 13:44 “Verder is die koninkryk van die hemele soos ‘n skat wat verborge is in die saailand, wat ‘n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand.” BOODSKAP Wat is die boodskap van die Bybel? Wat probeer die […]

Read More

Gelykenisse Van Christus 5 – Die Tien Maagde

DIE TIEN MAAGDE Matteus 25:1-13 Is dit moontlik vir iemand wat Jesus aangeneem het om verlore te gaan? Is dit moontlik vir iemand wat uitsien na die wederkoms van Jesus om verlore te gaan? Is dit moontlik dat mense wat baie lief is vir die waarheid, en wat graag met kinders van die Here wil […]

Read More

Gelykenisse Van Christus 4 – Die Pêrel

DIE PêREL Matteus 13:35-46 ‘n Koninkryk moet ‘n koning hê, en daar moet ‘n gebied wees waaroor hy moet regeer. Jesus, is die Koning van hierdie koninkryk van genade en die hart van die mens is die gebied waaroor Hy wil heers. Om Jesus as die Koning van my lewe te laat heers, beteken absolute […]

Read More

Gelykenisse Van Christus 1 – Die Barmhartige Samaritaan

DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN Lukas 10:25-37 “Doen dit en jy sal lewe” 28 Die lewe neem betekenis aan wanneer ons mense begin lief kry. Kom ons klee die gelykenis van die barmhartige Samaritaan in die taal en begrip van ons dag. En ons sê: So ongeveer 20 kilometers duskant Thabe Nchu het ‘n lelike iets gebeur. […]

Read More