Deur Sy Wonde Deel 4 – Vergifnis Vooruit

JESUS – BOVERTREK,VERGIFNIS Matteus 26:36-45. 1. “Toe kom Jesus met hulle in ‘n plek met die naam van Getsemane, en Hy sê vir die dissipels: sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.” Matteus 26:36. 2. Jesus en Sy dissipels het so pas die wingerdstok met sy boodskap van afhanklikheid verlaat. Hulle stap stadig na die […]

Read More

Die Vleeswording Van Jesus (Deel 4) – Hef Op Julle Poorte

VLEESWORDING – 4 HEF OP JULLE POORTE Skriftuur: 1 Timoteus 3:16 Ons stap v weer ‘n keer na die grootste van alle reddingsmonumente – die van Jesus se vleeswording hier op ons planeet. Die Godmens is ons enigste hoop op saligheid. Sy vleeswording is die goue ketting wat ons aan Hom en die Vader verbind. […]

Read More

Die Vleeswording Van Jesus (Deel 3) – Wat Was In Die Beker?

VLEESWORDING – DEEL 3 WAT WAS IN DIE BEKER? Skriftuur: 1 Timoteus 3:16 Op ‘n vorige keer het ons na sommige van die wroegings gekyk wat Jesus in die vleeswordingproses vir ons redding moes kom deurmaak het. Hy was onwelkom. Daar was misverstand. Die vernedering om ‘n mens te kom word was ‘n onbegryplike pynlike […]

Read More

Die Vleeswording Van Jesus (Deel 2) – Plakkerskamp

VLEESWORDING DEEL 2 – PLAKKERSKAMP Skriftuur: 1 Timoteus 3:15,16 By ‘n plek in Irak met die naam van Uruk, is grammatika vir die eerste keer ontwikkel. Dit was vir my opwindend toe ek vir die eerste keer met Sumeriese spykerskrif kennis gemaak het. Kom ek leer gou vir julle die mooiste woorde in hierdie taal […]

Read More

Die Vleeswording Van Jesus (Deel 1) – Maria En Elisabet

DIE VLEESWORDING VAN JESUS – DEEL 1 MARIA EN ELISABET Skrituur: Lukas 1:26-38 Net ‘n endjie vanaf Jerusalem is daar ‘n klein dorpie met die naam van Ein Karem. Dis hier waar die bejaarde egpaar, Sagaria en Elisabet gewoon het. Dit was vir my baie aangrypend toe ek die eerste keer hier besoek het. ‘n […]

Read More