Liefdesteleurstellings

LIEFDESTELEURSTELLINGS Matteus 7:24-28 Daar is sekere mense wat in motorongelukke was, wat nooit weer wil bestuur nie. Die skok was te groot. Hulle het alle selfvertroue verloor. Het jy al miskien jou vertroue in iets of iemand geplaas en toe ‘n groot skok opgedoen? Miskien jou selfvertroue verloor? En dan het ek ook al mense […]

Read More

Emosies

EMOSIES Skriftuur: Johannes 16:20-22 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.21 ’n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie […]

Read More

Deure

DEURE  – Johannes 10:1-9 Hierdie gebeurtenis het in 1962 in Springs plaasgevind. Ek was besig om te kolporteur. Dit was die heel eerste huis wat ek die middag besoek het. Ek het aan die deur geklop en gewag. ‘n Dame het oopgemaak en my stip in die oë gekyk. Toe praat sy. “Jy is mnr. […]

Read More

Dankbaarheid – die Parfuum Van My Hart

DANKBAARHEID – DIE PARFUUM VAN MY HART Lukas 17:11-19 Hoe word ‘n mens gelukkig? En as ek ‘n mate van geluk geniet, hoe kan ek nog gelukkiger word? Meer en meer mense begin aan depressie ly. Is daar ‘n wondermiddel vir hierdie siekte? Daar is so baie moeilike mense in hierdie lewe, is daar ‘n […]

Read More

Dankbaarheid

DANKBAARHEID Skriftuur: Psalm 103 Loof die Here o my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie. Daar is kere in my lewe wanneer ek niet skielike deur ‘n besef van die Here se goedheid oorweldig word. Het so iets al met jou gebeur? Jy word skoon bewoë as jy net aan die verskriklike goedheid […]

Read More

Verbittering (Deel 3)

Verlede keer het ons vir Paulus en Barnabas tot by Listra gevolg. Dis hier waar hulle ‘n kreupele deur die krag van die Here genees het. Eers wou die inwoners vir Paulus as Hermes en Barnabas as Zeus aanbid. Toe hulle die eer geweier het, was hulle gereed om die besoekers te stenig. Handelinge 14:19,20 […]

Read More

Verbittering (Deel 2)

Verlede keer het ons tot by by Perge gereis. By hierdie einste plek het daar ‘n breuk in ‘n pragtige verhouding gekom. Markus het by die plek gekom waar hy nie kans gesien om langer saam met Paulus en Barnabas te werk nie. Terwyl ek hier stap, dink ek aan die Perge-ondervindings in my eie […]

Read More

Verbittering (Deel 1)

Skriftuur: Kolossense 3:12-17. Ek het al ‘n paar klappe in die lewe gekry wat ek verdien het. Dit was my verdiende loon. Maar daar was kere wat ek ‘n paar klappe gekry het wat ek regtig nie verdien het nie. En jy is al geraps oor dinge wat jy verkeerd gedoen het. Maar jy is […]

Read More

Vergenoegdheid – Deel 1

Skriftuur: Job 1:1-22 Wanneer laas het jy ‘n groot wins gemaak? Miskien op jou kar, jou huis, jou grond of wat ook al. In Paulus se dag was daar mense wat gedink het hulle kan geld uit die bediening maak. 1 Timoteus 6:5 Hulle dink dat die godsdiens iets is om geldelike wins mee te […]

Read More

Abraham – Meer As Oorwinnaars

Skriftuur: Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Een van die heerlikste sensasies, is die wen-sensasie.  Een van die onaangenaamste sensasies, is die verloor-sensasie. Van kleins af het ek geleer om skaak te speel.  En wanneer ons gaste gekry het, het hulle gwoonlik kom […]

Read More