Amytis 5 – Die Skrif Teen Die Muur

5. AMYTIS – DIE SKRIF TEEN DIE MUUR In een van die profesieë wat Daniël vir ons verduidelik het, het hy vir ons die presiese datum van die val van Babilon vertel. Dit sou 70 jaar na die ballingskap van die Jode gebeur. Hy het ook vir ons uit sy profete gelees wat iemand met […]

Read More

Amytis 4 – My Man Eet Gras

4. AMYTIS – MY MAN EET GRAS Nebukadnesar het begin lelik raak. Nie net my nie maar ook met sy amptenare. Dis baie sleg as ‘n mens ‘n grootkop begin kry en mense onder jou begin verag. Op ‘n dag vertel hy my dat Daniël met hom oor sy onmenslike gedrag begin praat het. “Hy […]

Read More

Amytis 3 – My Man Se Goue Beeld

AMYSTIS – MY MAN SE GOUE BEELD Ek kon agterkom dat my man baie gespanne is. Hy en sy raadgewers het ure sit en beraadslaag oor die muitery wat in die weermag sy kop uitgesteek het. Op ‘n dag toe hy ‘n blaaskansie gekry het, vry ek hom: “Nebukadnesar, koning van die Babiloniese wêreldryk, waarmee […]

Read More

Amytis 2 – My man Se Droom

AMYTIS DEEL 2 – MY MAN SE DROOM Daar is een insident at ek nooit sal vergeet nie. My man het een oggend wakker geword maar hy was nie sy ouself nie. Hy wees meer bekommerd as wat ek hom nog ooit voorheen gesien het. “My skat praat met my. Wat hinder jou? Is daar […]

Read More

Amytis 1 – Agtergrond

AMYSTIS – AMUHYA – VROU VAN NEBUKADNESAR Ek het die voorreg gehad om met die man van my keuse te kon trou nie. My pa het besluit om vir my ‘n man te kies. En wat meer is, die huwelik sou politieke voordeel vir sy koninkryk inhou. Maar as ek op my huwelik terugkyk, kan […]

Read More