Jakob Deel 24 – Jakob En Josef Se Dood

24. JAKOB – SY EN JOSEF SE DOOD Josef het vyf van sy broers na farao geneem om hulle grond in besit te neem. Uit dankbaarheid vir Josef sou hy hulle in hoë poste aangestel het. Dit sou hulle aan ‘n gevaarlike politeïstiese omgewing blootstel. Genesis 47:6 laat jou vader en jou broers in die […]

Read More

Jakob Deel 23 – Ontmoeting Met Josef

23. JAKOB – ONTMOET JOSEF Genesis 46:1 Israel en almal by hom het vertrek. Hy het by Berseba gekom en daar ’n offer gebring aan die God van sy pa Isak. Op pad na Egipte het Jakob by Berseba ‘n dankoffer gebring. Dis ook hier waar Abram en Isak ook altare gebou en offers gebring […]

Read More

Jakob Deel 22 – Josef Maak Homself Bekend

22. JAKOB – JOSEF MAAK HOMSELF BEKEND Voor ons by die klimaks van die bekendmaking van Josef aan sy broers, herhaal ons net die vorige lesing se slot. Verse 33,34 Hou my daarom dan nou hier as Meneer se slaaf in die plek van die seun, maar laat hý saam met sy broers teruggaan. 34Hoe […]

Read More

Jakob Deel 21 – Benjamin En Die Silwer Beker

21. JAKOB – DIE SILWER BEKER Die broers het gemoedelik saam met die Regeerder geëet. Dit was so heerlik om Simeon weer by hulle gehad het. Hulle jubel want hulle kan Benjamin veilig in lewende lywe aan sy pa besorg. Hulle sien al hoe oupa Jakob hulle en sy jongste seun met vreugde en trane […]

Read More

Jakob Deel 20 – Die Broers Gaan Kos Koop

20. JAKOB – JOSEF OPENBAAR HOMSELF In Egipte het ek ‘n kanaal besoek met die van naam Bar Yusuf. Daar is sommige geleerdes wat beweer dat Josef ‘n besproeings projek in Egipte ontwikkel het. Kom ons verskuif ons aandat na sy pa Jakob Genesis 42:1,2 Toe Jakob verneem dat daar graan in Egipte is, sê […]

Read More

Jakob Deel 19 – Josef Deel Kos uit

19. JAKOB – JOSEF VOORSIEN KOS VIR MILJOENE Nadat die farao vir ‘n ruk die aanstelling oorweeg het, het hy sy besluit om Josef tot die hoogste pos aan te stel, bekendgemaak. Josef groet sy vriende in die tronk. Hulle wens hom alle voorspoed toe. Ek wonder of sommige van hulle hom gesmeek het om […]

Read More

Jakob Deel 18 – Josef Regeer

18. JOSEF WORD ‘N REGEERDER “Josef, Josef. Maak gou. Die farao wil met jou praat.” Kom ons kyk wat hierdie goeie nuus voorafgegaan het. Genesis 41:1 Twee jaar later het die farao ’n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl. Ons gaan later sien hoe ‘n ander farao in Moses se tyd […]

Read More

Jakob Deel 16 – Josef In Die Tronk (Deel 1)

16. JAKOB – JOSEF IN DIE TRONK Ek stap by Avaris in Egipte oor die terreine waar Josef se tweede toets plaasgevind het. Tronkstraf. Hy het nie bande daaroor gebrand nie. Iewers hier is hy onskuldig in ‘n trunk gegooi. Genesis 39:19,20 Toe Josef se eienaar by sy vrou hoor wat sy slaaf alles aan […]

Read More

Jakob Deel 15 – Josef In Egipte

15. JAKOB – JOSEF IN EGIPTE Kan jy sien hoe Josef geboeid agter ‘n kameel aanloop. Van vryheid na slawerny. Van eer na oneer. Van rykdom na armoede. Van die liefde van sy Vader na die haat van sy broers. Van ‘n koninklike gewaad met duur borduursels van goud, na toiïngs. Is daar Iemand anders […]

Read More

Jakob Deel 14 – Juda Se Bekering

14. JUDA – TIPE VAN JESUS Het jy al gewonder hoe sekere stout jongmense eendag gaan uitdraai? Mens gee hulle net een kyk en jy besluit hulle is mislukkings wat nooit sal regkom nie. DIE VERHAAL VAN JUDA Wanneer ons die begin van Juda, die seun van Jakob lees, dan dink ons daar is nie […]

Read More