Jojagin 2

Miskien het koning Jojagin op ‘n keer met die ballinge kom gesels. Hy het ‘n baie tragiese verhaal gehad om te vertel. Dis kortliks wat die Bybel van hom sê: 2 Kronieke 36:9,10 Jojagin was agtien jaar toe hy koning geword het en het drie maande en tien dae in Jerusalem geregeer. Hy het gedoen […]

Read More

Johannes Die Doper Word Onthoof

JOHANNES DIE DOPER – NA 40 DAE Terwyl ek na Jesus met trane in Sy oë op die Jordaanrivier se wal vir Sy Vader se goedkeuring gekyk het, was ek diep geraak. Toe die glorie van die Vader Hom omring het, het ek geweet dis die teken wat aan my getoon is om Jesus as […]

Read More

Johannes Die Doper Deel 2

JOHANNES DIE DOPER DEEL 2 – JESUS SE DOOP Die volk van Israel het hulle laagste geestelik vlak in hulle lang geskiedenis bereik. Wat se soort boodskap dink julle het hierdie sondaars nodig gehad? Mooi woordjies wat hulle sou streel? Nee. Die tyd het aangebreek dat die boodskap van bekering met volle vors verkondig moes […]

Read More

Johannes Die Doper Deel 1

JOHANNES DIE DOPER DEEL 1 My naam is Johannes die Doper. Vir maande het ek gepreek dat die Messias binnekort souk om, en toe het Hy gekom. Ek het sopas die grootste voorreg en eer gehad om die langverwagte Messias te gedoop het. ‘n Bietjie later gaan ek hierdie ongelooflike belewenis met julle bespreek. Ek […]

Read More

Jakob Knak

JAKOB KNAK Ek en my jongste seun Benjamin is alleen by die huis. Asgevolg van die droogte wat nou al twee jaar woed, het ek die ander tien seuns na Egipte gestuur om vir ons kos te gaan koop. Ek het net besluit dat Benjamin nie saamgaan nie. Ek het nog nie oor sy broer […]

Read More

Die Besetene Van Gadara

DIE BESETENE VAN GADARA Miskien het jy al my verhaal in die Bybel gelees. Dis ‘n aangrypende drama wat Jesus vir die grootste sondaars kan doen. Ek staan nou hier in die omgewing van Gadara. Dis ‘n Griekse heidense gebied aan die oostekant van die See van Galilea. Jesus was so pas vir drie dae […]

Read More

Die Berg Van Verheerliking

BERG VAN VERHEERLIKING Die son was besig om in die weste te sak. Ons was besig om teen ‘n steil berg uit te klim. Na ‘n ruk het die duisternis ons oorval. Uiteindelik het ons doodmoeg die kruin bereik. My naam is Jakobus en my metgeselle was Jesus, Petrus en my jonger broer Johannes. BELANGRIK […]

Read More

Josef (Deel 6) – Jesus Se Godheid Flits Deur Sy Mensheid

JESUS SE GODHEID FLITS DEUR SY MENSHEID Alhoewel die paasfees vir baie mense net ‘n gewone ritueel geword het, het Jesus al die gebeure met die grootste belangstelling dopgehou. Die rituele het dag vir dag vir Hom persoonlike betekenis begin kry. Die misterie van Sy sending is aan Hom geopenbaar. Jesus se bepeinsing oor die […]

Read More

Josef (Deel 5) – Jesus Se Bewuswording By Die Paasfees

JESUS SE BEWUSWORDING BY DIE PAASFEES AANKOMS BY NASARET Dit was so lekker om weer by Nasaret aan te kom. Ek kan nie glo hoe groot my kinders tydens my afwesigheid gegroei het nie. Maar omdat my lewe so nou verweef aan Jesus was, wil ek jou net so ietsie meer van die Sy kinderdae […]

Read More

Josef (Deel 4) – Josef Die Timmerman, Van Egipte Na Nasaret

JOSEF DIE TIMMERMAN. VAN EGIPTE NA NASARET Ons het dieselfde nag wat die engel ons gewaarsku het om na Egipte te vlug, koers gevat na die suide. Ek het kort-kort gekyk of Maria en die baba Jesus gemaklik was. Dit was dagbreek toe ons by Berseeba aangekom het. Omdat die roete na Egipte vol gevare […]

Read More