Wet En Genade – Die Siamese Tweeling In Openbaring

Net voor Jesus se wederkoms gaan daar ‘n geweldige konflik tov van gehoorsaamheid wees. Of ek gehoorsaam die dier en ontvang sy merkteken, of ek gehoorsaamheid God en ontvang Sy seël. Kom ons lees daarvan in Openbaring 12:17: En die draak was vertoorn op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen […]

Read More

Die Boodskap Van Die Wederkoms In Die Boek Openbaring

Skriftuur:  Openbaring 22:17,20 Eers was hy ‘n verskriklike wilde jongman. Maar nou is hy die dierbaarste ou man op aarde Vroeër het hulle hom Boanerges genoem – seun van die Donder. As hy vandag geleef het sou hy heel moontlik by die insleepdiens betrokke gewees het. Het jy al gesien hoe jaag hierdie ouens? Het […]

Read More