Die Struktuur Van Daniël 7,8,9

STRUKTUUR VAN DANIëL 7,8,9 Skriftuur Daniël 7:22  “Toe het Hy wat ewig lewe, gekom en uitspraak gelewer ten gunste van die heiliges van die Allerhoogste.  Die tyd het aangebreek dat die heiliges van God die koninklike heerskappy sou ontvang.” Ek onthou nog die dag toe ek my eerste fiets gekry het.  Ek kon nie glo […]

Read More

Daniël 7 (Deel 4)

DANIEL 7 (DEEL 4) ‘n Oorlog tussen Christus en die satan wat in die gryse verlede in die hemel begin het, gaan binnekort finaal op die slagveld van ons harte beslis word. Ons sal moet kies aan wie ons ons lojaliteit gaan bewys: Aan die Satan of aan Christus. Gehoorsaamheid aan God se wet of […]

Read More

Daniël 12 (Deel 3)

DANIEL 12 – DEEL 3 Ons het aan die einde van ‘n baie lang reeks lesings uit die boek Daniël gekom. Ons het na talle aangrypende profesieë gekom. Die boodskap van Jesus se heerlike wederkoms is ‘n tema wat dwarsdeur die boek loop. Voordat ons die heel laaste paar tekse van hoofstuk 12 behandel, sal […]

Read More

Daniël 12 (Deel2 )

DANIEL 12 – DEEL 2 In ons voriges lesing het ons na die pragtige boodskap van Migael se optrede geluister. Kom ons lees dit weer ‘n keer: Daniël 12:1 EN in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ’n tyd van benoudheid wees […]

Read More

Daniël 12 (Deel 1)

DANIEL 12 – DEEL 1 Hoofstuk 12 van die boek Daniël het baie goeie nuus. Die saak van die Here gaan triomfeer. Dit mag nou lyk of die kind van die Here aan die verloorkant is. Gelukkig kom daar binnekort ‘n dag wanneer alles radikaal gaan verander. Kom ons lees die laaste paar verse van […]

Read More

Daniël 11 (Deel 3)

DANIEL 11 – (DEEL 3) Wat ‘n voorreg om die grootstes Boek ooit, die Bybel, teks vir teks te bestudeer. Mag die Here met ons wees terwyl ons dieper en dieper in God se groot genade en liefde vir die mens studeer. In ons voriges lesings het ons ontdek dat daar ‘n pragtige, logiese patroon […]

Read More

Daniël 11 (Deel 2)

DANIEL 11 – (DEEL 2) Vanaf vers 6 vind ons dat Daniël sy materiaal in ses afdelings geplaas het. Die eerste drie afdelings (verse 5-12: A,B,C)stem ooreen met die laaste drie afdelings (verse 13-39: A1,B1,C1) Hulle het dieselfde temas en dieselfde woorde en uitdrukkings. Die aanvalle van die twee magte wissel af A suid; B […]

Read More

Daniël 11 (Deel 1)

DANIEL 11 – Deel 1 Daniël hoofstuk 11 is nie een van die maklikste gedeeltes in die Bybel om te verstaan nie. Soos wat ons nader aan die einde van tyd kom, sal ons meer duidelikheid oor die laaste gebeure kry. In hoofstuk 10:4-9 het Jesus aan Daniël ‘n visioen gegee. Nie een word aangaande […]

Read More

Daniël 10 (Deel 2) – Die Krag Van Gebed

DIE KRAG VAN GEBED In ons vorige lesing het ons na hoofstuk 10 begin kyk. Wat het ons sover ontdek? Daar is ‘n stryd tussen die magte van kwaad en goed wat deur al die eeue gewoed het. Ek en jy is deel van hierdie stryd. Mag die Here gee dat ons altyd aan Sy […]

Read More

Daniël 10 (Deel 1)

Die basiese tema van die boek Daniël is die konflik tussen die magte van goed en kwaad. Wie dink jy gaan die uiteindelike Oorwinnaar wees? 2. Hoofstuk 10 in ‘n inleiding tot hoofstukke 11 en 12. Ons gaan ons kyk hoe Christus en Gabriël die vyand verslaan. Ons gaan ook sien hoe Gabriël die eindtyd […]

Read More