Die Vreugdeboodskap Van Die Sabbat

DIE VREUGDEBOODSKAP VAN DIE SABBAT Kom ons neem ‘n verbeeldingsvlug na die geboorte van ons planeet. Hoe het alles begin? Genesis 1:1,2 gee vir ons ‘n geïnspireerde beskrywing van hierdie onbegryplike skeppingsdaad. In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemaal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, […]

Read More

In Doeke Toegedraai

IN DOEKE TOEGEDRAAI Skriftuur: Lukas 2:1-7 Watter gedagtes kom by jy op wanneer jy aan kerksfees dink? Ek onthou nog die kous wat ons op kersnag langs ons bed opgegehang het. Baie vroeg op kersdag het ons dan in ons kouse gaan kyk om te sien wat Chrismis Vader vir ons gebring het. Ons het […]

Read More

Die Oorsprong Van Sondagviering In Die Vroeë Kerk

DIE OORSPRONG VAN SONDAGVIERING IN DIE VROEë KERK Wanneer jy aangaande die eerste dier in Openbaring 13 studeer, maak jy ‘n paar baie belangrike ontdekkings. Eerstens gebruik die Bybel baie sterk taal om elke mens op aarde teen sy liste te waarsku. En dan waarsku Johannes dat ‘n magtige tweede dier die eerste een gaan […]

Read More