Huis Toe Kom

DOOPDIENS – HUIS TOE KOM Skriftuur: Lukas 15:17-19 Die seun het ‘n baie mooi kamer met ‘n toilet, ‘n stort en warmwater gehad. Hy het op ‘n posturepeadic matras met ‘n elektriese kombers geslaap. Elke oggend het sy pa vir hom ‘n koppie rooibostee kamer toe gevat. Soggens wanneer hy die volk gaan roep om […]

Read More

Bloed Aan Die Deurposte (Nagmaal)

NAGMAAL – BLOED AAN DIE DEURPOSTE Hoe hanteer jy bloed? Watter gedagtes flits deur jou brein wanneer jy aan bloed dink? 2. Waar lees ons vir die eerste keer van bloed? Genesis 4:9,10 Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se […]

Read More

Babilon (Deel 1) – Babilon Verrys Uit Die Stof

In ‘n vorige lesing het ons na die opkoms en val van die antieke Assiriese ryk gekyk. Ons het ontdek dat hulle die wreedste van alle antieke beskawings. Omdat die Here almal red, het Hy die profeet Jona daarheen gestuur. Hy het die mense tot bekering geroep, en die Bybel sê vir ons dat nie […]

Read More

Masada Se Val

In Jerusalem kan mens ‘n skaalmodel van die stad in Jesus se dag besoek.  Dit is hoe die stad in die tyd van Jesus daaruit gesien het. Die profesie van Daniël 9 het voorspel dat die stad na die kruisiging van Jesus verwoes sou word, en die geskiedenis en die argeologie bevestig dit. Na die […]

Read More

Jesus – Die Antitipe Van Die Tipes In Die Ou Testament

Skriftuur: Matteus 12:6,41,42 Jesus spreek ‘n skare mense toe en sê vir hulle: “Hier is Iemand wat groter is as die tempel.” Matteus 12:6 Ons het hier tipologie te make. Jesus verduidelik vir sy toehoorders en vir jou en my hoe om die Ou Testament te verklaar. Alles van die destydse tempel – van die […]

Read More