Die Engel Gabriël

Ek is ‘n engel wat myself met tye in menslike vorm verander. My werk, saam met al die ander engele is om mense te beskerm en hulle te help om gered te word. Wanneer iemand die Heilige Gees toelaat om ‘n verandering in sy lewe te bewerkstellig, sal ons as engele hulle voetstappe rig. Die […]

Read More

Uruk

In die Bybel die naam word die plek Erek genoem. Kom ons lees dit eers in Genesis en dan in Esra: Genesis 10:10 Nimrod se koninkryk het begin by Babel, Erek, Akkad en Kalne, almal in Sinar. Nadat Nimrod Babilon klaar gebou het, het hy met Erek begin. Esra 4,9,10 Die skrywe was in die […]

Read More

Tipologie Moses Kores Jesus

In hierdie lesing gaan ons op die spore van twee baie besondere karakters loop. Die eerste een is Moses. Volgens die beginsel van tipologie, moet Moses ‘n groter Moses voorstel. Die tipe is altyd kleiner as die Antitiepe. MOSES AS PROFEET Eerstens kyk ons na Moses as profeet. Teks. 6. So wat ons hier kry […]

Read More

Kores – Die Tipiese Verlosser Van Antieke Israel

Skriftuur: Psalm 126:1-3 Psalm 126:1 Toe die Here die lot van sion verander het, was dit vir ons soos ‘n droom. Wat is jou lot, jou toestand op hierdie oomblik? Hierdie Psalm verwys na die blydskap toe Juda in die jaar 539 vC. uit hulle Babiloniese gevangenes vrygelaat is. Vers 2,3 Ons het gelag en […]

Read More

Kores deel 2 – Ballinge Kom Terug

Asgevolg van Juda se hardkoppigheid en afgodediens het Nebukadnesar hulle stad twee keer beleër en bannelinge na Babilon toe geneem. Die heel eerste keer was in die jaar 605 vC. Hierdie keer as Daniël en sy drie vriende onder die ballinge. Die tweede keer was in 597. Tydens hierdie beleg van een-en-‘n-halwejaar is 10,000 Judeërs […]

Read More

Kores deel 1 – Politeïsme En Monoteïsme In Die Antieke Beskawings

Die geskiedenis van die Sumeriërs ‘n fasinerende studie. Soos die ander atieke beskawings het hulle ook ‘n panteon van gode gehad. Waarom hierdie gode met mekaar baklei het, word nie baie mooi verduidelik nie. Dis ook interessant om na die betekenis van hierdie gode se name te kyk. Een van hulle se gode was Enki. […]

Read More

Josafat Se Lied Verslaan Die Vyand

Een van die min goeie konings van Juda se naam is Jehosafat. Sy naam beteken “Die Here het geoordeel. Kom saam met my na ‘n dorp met die naam van Tekoa in Israel. Die naam beteken “Blaas die basuin.” Interessante mense het in Tekoa gewoon. Toe Dawid sy seun Absalom na Gesur verban het (Betsaida)en […]

Read More

God Se Wind – Die Heilige Gees

Skriftuur: Jesaja 45:13 Kan jy jouself indink hoe ons planeet aan die begin moes gelyk het toe dit met water en duisternis bedek was? Wat moes die Here doen om hierdie planeet uit sy donker koue water gaos te red? En wat moet Hy doen om my te red? Genesis 1:9 En God het gesê: […]

Read More

Sumeriese Gesegdes En Die Bybel

Antieke Sumer lê in die suide van Iraq. Dis hier waar ons die meeste inligting kry oor die lewe na die sondvloed. Sumer kan beskou word as die bakermat van beskawing. Kom ons kuier so ‘n oomblikkie by Larsa, een van Sumer se oudste stede. Die mense was baie godsdienstig en hulle het sommer ‘n […]

Read More

Daniel Se Kennis Van Sumer, Akkad En Aramees

Dan 1:8  Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit nie te gebruik nie.  Dan 1:9  God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.  Dan 1:10  Maar hy het vir Daniël gesê: “Ek is bang […]

Read More