Nebukadnesar II – Van Glorie Na Gras – Deel 5

Nebukadnesar – Glorie Weg – Deel 5 Ek stap hier tussen die 60 miljoen bakstene en ek dink aan Saddam Hussein. Die man wou Nebukadnesar III geword het. Hier by die groot skildery vertel hy vir my dat nooit weer sal ‘n Kores, of enige ander vyand sy koninkryk kom verower nie. Sy AK 40’s […]

Read More

Nebukadneser II – Wadi Brisa – Deel 4

Wat is jou geaardheid? Iemand wat ontspannend deur die lewe gaan? Of iemand wat nie kan stilsit nie? Wanneer jy die inligting lees van wat Nebukadnesar alles aangepak het, staan jy verstom. Hy het nie tyd verkwis nie. BOUWERK BY SIDON Terwyl Nebukadnesar die stad vir 13 jaar lank beleër het, het hy nie stilgesit […]

Read More

Nebukadnesar II – Echmountempel – Deel 3

Nebukadnesar – Bekering Op ‘n keer was ek oppad na Amerika. Ek het by London oorgeslaap sodat ek ‘n baie bekende plek kon besoek. Dit was my hartsbegeerte om saal 52 in die Britse Museum te besoek. Dis hier waar die kleitablette van Nebukadnesar uitgestal word. Die saal was toe. Hoe hanteer mens teleurstellings? Met […]

Read More

Nebukadnesar II – Besoek Tirus – Deel 2

Nebukadnesar II Se Besoek Aan Libanon 605-562 Vc Wanneer mens die lewe van Nebukadnesar bestudeer kry jy meer begrip van die Daniël wat hom sy hele lewe bygestaan het. SOLDAAT EN BOUER Hierdie ou reus ander het meer as net Juda en Jerusalem verwoes. Hy het talle oorloë gevoer. Maar behalwe vir die feit dat […]

Read More

Nebukadnesar II – Agtergrond – Deel I

‘n Man met die naam van Nabopolassar het in opstand teen die Assiriese heerskappy gekom. Sy stad Babilon was onnodig deur hierdie heersers talle kere verwoes. Dit was in die tyd toe die Assiriese koning met die naam van Ashubanipal gesterf het en die koninkryk in gaos gedompel het. Napolasser het homself as die koning […]

Read More

Nebukadnesar Se Opvolgers En Die Einde (Deel 2)

In ons vorige lesing het ons na die eerste koning wat na Nebukadnesar die septer begin swaai. Evil-Merodak is na twee jaar vermoor. Wie het het hom vermoor en hom opgevolg? Hier by Uruk het hulle ‘n Koningslys van die Babiloniese konings ontdek. Berossus vertel dat hy deur sy swaer Nergal-Sareser vermoor is. Hy is […]

Read More

Nebukadnesar Se Opvolgers En Die Einde (Deel 1)

Ek staan hier by ‘n groot skildery van Nebukadnesar. Gelukkig het ek hierdie kunswerk afgeneem voordat iemand dit verwoes het. Sy groot drome van wêreldoorheersing het saam met hom graf toe gegaan. NEBUKADNESAR SE DOOD Ek stap hier tussen die puin van Nebukadnesar se noordelike paleis en ek dink aan sy dood. Van die antieke […]

Read More

Larsa

Larsa was destyds ‘n baie belangrike stad in antieke Sumer. Hoekom? Dit was sentrum waar die songod Utu (Shamasj) aanbid is. Hierdie mense se lewens het om die heidense tempels gedraai. Die Here het in elke mens die drang geplaas om te aanbid. Die probleem is dat die ou Duiwel hierdie drang om te aanbid […]

Read More

Kuta Irak – Samaritane

Voordat ons oor Kuta in Irak gesels, moet ons eers bietjie meer van die Samaritane leer. Watter prentjie kom by jou op wanneer jy die naam hoor? ‘n Koning met die naam van Tiglat-Pileser III het van die mense van die tien stamme van Israel af na Assirië en na Iran weggevoer. Maar dit was […]

Read More