Josef (Deel 6) – Jesus Se Godheid Flits Deur Sy Mensheid

JESUS SE GODHEID FLITS DEUR SY MENSHEID Alhoewel die paasfees vir baie mense net ‘n gewone ritueel geword het, het Jesus al die gebeure met die grootste belangstelling dopgehou. Die rituele het dag vir dag vir Hom persoonlike betekenis begin kry. Die misterie van Sy sending is aan Hom geopenbaar. Jesus se bepeinsing oor die […]

Read More

Josef (Deel 5) – Jesus Se Bewuswording By Die Paasfees

JESUS SE BEWUSWORDING BY DIE PAASFEES AANKOMS BY NASARET Dit was so lekker om weer by Nasaret aan te kom. Ek kan nie glo hoe groot my kinders tydens my afwesigheid gegroei het nie. Maar omdat my lewe so nou verweef aan Jesus was, wil ek jou net so ietsie meer van die Sy kinderdae […]

Read More

Josef (Deel 4) – Josef Die Timmerman, Van Egipte Na Nasaret

JOSEF DIE TIMMERMAN. VAN EGIPTE NA NASARET Ons het dieselfde nag wat die engel ons gewaarsku het om na Egipte te vlug, koers gevat na die suide. Ek het kort-kort gekyk of Maria en die baba Jesus gemaklik was. Dit was dagbreek toe ons by Berseeba aangekom het. Omdat die roete na Egipte vol gevare […]

Read More

Josef (Deel 3) – Van Betlehem Na Jerusalem En Egipte

JOSEF: VAN BETLEHEM NA JERUSALEM EN EGIPTE Daardie Vrydagaand kon ons amper nie ‘n oog toemaak nie. Ons het oor die pasgebore Seun van God gewaak. Ek kon nie oë van die kind af weghou nie. Die volgende Sabbat het ons Jesus na die tempel geneem om Hom te laat besny. Weereens was dit vir […]

Read More

Josef (Deel 2) – Jasef en Maria, Van Nasaret Na Betlehem

JOSEF EN MARIA – VAN NASARET NA BETLEHEM Omdat ons nie op die Sabbat by Betlehem wou aankom nie, het ons al Sondagoggend begin. Die korste pad sou deur Samaria gewees het maar asgevolg van die vyandigheid wat tussen ons en hulle bestaan het, het ons die langpad deur die Jordaanvallei geneem. Ek het omtrent […]

Read More

Josef (Deel 1) – Josef Die Skrynwerker

JOSEF DIE SKRYNWERKER Iemand het die volgende pragtige stukkie poësie oor my geskryf en later ‘n mooi wysie by die lirieke geplaas. As jy mooi luister sal jy weet wie ek is. Michael Card Chorus 1 How could it be this baby in my arms Sleeping now, so peacefully The Son of God, the angel […]

Read More

Daniël

DANIëL Ek het aan die einde van ‘n baie lang lewe gekom. Ek was maar 17 jaar oud toe ek hier in Babilon aangekom en nou is ek ampter 90 jaar oud. Ek het sopas my laaste visioen ban die eindtyd gehad. Dit gaan ‘n verskriklike tyd van benoudheid wees, maar Migael of te wel […]

Read More