Volharding

VOLHARDING Skriftuur: Filipense 1:6 BLYDSKAP IN DIE HEMEL Ons kry dit in die gelykenis van die verlore skaap in Lukas 15. Dit vertel van een skaap wat in die donker koue klowe verdwaal het. Hy het nie geweet hoe om weer by die kraal uit te kom nie. Die herder het aangehou soek totdat hy […]

Read More

Die Rus Van God

DIE RUS VAN GOD Skriftuur: Hebreërs 4:9-11 Baie lank gelede het ek Sunetjie, my kleinkind na die Pretoria dieretuin geneem. Sy het van hok na hok gehardloop en haar aan al die diere vergaap wat sy nog nooit tevore in haar lewe gesien het nie. Terwyl ons so in die warm son loop, het ek […]

Read More

Die Evangelienet

DIE EVANGELIENET Skriftuur: Matteus 13:44-48 ‘n Skare mense luister met onverdeelde aandag na ‘n soort preek waarna hulle nog nooit van te vore na geluister het nie. Dit was asof die prediker alles geweet het wat hier in hulle binneste aangegaan het. Die Boodskapper was Jesus self. Deur die pyn van verwerping en swaarky het […]

Read More

Metafisies

METAFISIES Hoe vorm ‘n mens ‘n opinie van iemand? In die eerste plek luister jy na wat mense van die persoon sê. Dan sit jy die gegewens bymekaar en vorm jou opinie. In die tweede plek kom jy persoonlik met die persoon in aanraking en leer hom eerstehands ken. En dan neem jy al die […]

Read More

Keuses

DOOPDIENS – KEUSES Handelinge 22:14-16 Daar is een iets wat elke mens gedurigdeur moet maak en dit is om te kies. Partykeer is dit baie moeilik om ‘n keuse te maak. Twee mense nooi jou uit om saam op vakansie te gaan. Die een wil jou see toe neem en die ander een wil jou […]

Read More

Jesus Sterf Eerder As Om Ons Te Verloor

JESUS STERF EERDER AS OM ONS TE VERLOOR – DOOPDIENS Skriftuur: Romeine 8:31-39 Een van die grootste wonderwerke is die wonderwerk van spraak. Jy neem ‘n gedagte na jou tong toe en op een of ander onverklaarbare wyse sit jou tong die gedagte ‘n klank oor. En ek en jy het die vermoë om gedagtes […]

Read More

Jesus Se Doop

JESUS SE DOOP Skriftuur: Handelinge 22:16 In die suide van Iran is daar ‘n baie indrukwekkende plek met die naam van Naqsh I Rustam. ‘n Mens staan verstom wanneer jy na hierdie meters hoë grafte kyk wat uit soliede rots gekap is. Beroemde Persiese konings soos Darius en Ahasveros kan hier gesien word. Terwyl ek […]

Read More

Hulp Deur Die Woestyn

Skrituur: Deuteronomium 1:29,30 ‘n Verlosde volk staan op die anderkanste oewer van die Rsee. Hulle het sopas die grootste verlossing van alle tye aanskou. Die magtige Tutmosis III met sy onoorwinlike Egiptiese leërs het in die waters van die Rooisee verdwyn. Op die oewer van die see, sing hulle Moses se lied van oorwinning. Eksodus […]

Read More

Huis Toe Kom

DOOPDIENS – HUIS TOE KOM Skriftuur: Lukas 15:17-19 Die seun het ‘n baie mooi kamer met ‘n toilet, ‘n stort en warmwater gehad. Hy het op ‘n posturepeadic matras met ‘n elektriese kombers geslaap. Elke oggend het sy pa vir hom ‘n koppie rooibostee kamer toe gevat. Soggens wanneer hy die volk gaan roep om […]

Read More

Emigrasie

EMIGRASIE – DOOPDIENS Skriftuur: Rut 1:16,17 Die afgelope paar jaar het baie mense na die buiteland geimigreer. Tydens huisbesoeke by hierdie mense het ek agtergekom dat dit een van die pynlikste en moeilikste besluite is wat ‘n mens kan maak. Dit vat nogal aan ‘n mens om vir alles wat vir jou bekend en dierbaar […]

Read More