Liefdesteleurstellings

LIEFDESTELEURSTELLINGS Matteus 7:24-28 Daar is sekere mense wat in motorongelukke was, wat nooit weer wil bestuur nie. Die skok was te groot. Hulle het alle selfvertroue verloor. Het jy al miskien jou vertroue in iets of iemand geplaas en toe ‘n groot skok opgedoen? Miskien jou selfvertroue verloor? En dan het ek ook al mense […]

Read More

Emosies

EMOSIES Skriftuur: Johannes 16:20-22 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.21 ’n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie […]

Read More

Deure

DEURE  – Johannes 10:1-9 Hierdie gebeurtenis het in 1962 in Springs plaasgevind. Ek was besig om te kolporteur. Dit was die heel eerste huis wat ek die middag besoek het. Ek het aan die deur geklop en gewag. ‘n Dame het oopgemaak en my stip in die oë gekyk. Toe praat sy. “Jy is mnr. […]

Read More

Dankbaarheid – die Parfuum Van My Hart

DANKBAARHEID – DIE PARFUUM VAN MY HART Lukas 17:11-19 Hoe word ‘n mens gelukkig? En as ek ‘n mate van geluk geniet, hoe kan ek nog gelukkiger word? Meer en meer mense begin aan depressie ly. Is daar ‘n wondermiddel vir hierdie siekte? Daar is so baie moeilike mense in hierdie lewe, is daar ‘n […]

Read More

Dankbaarheid

DANKBAARHEID Skriftuur: Psalm 103 Loof die Here o my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie. Daar is kere in my lewe wanneer ek niet skielike deur ‘n besef van die Here se goedheid oorweldig word. Het so iets al met jou gebeur? Jy word skoon bewoë as jy net aan die verskriklike goedheid […]

Read More

Vuilgoed In Die Tuin – Deel 4

VUILGOED IN MY TUIN – DEEL 4 Dawid was ‘n pragtige skoon jongman. Die tuin van sy hart was skoon. Hy het skape opgepas en psalms geskryf. Saam met sy sukses het die vuilgoed in die tuin van sy hart opgeskiet. Met Urija se vermoording en sy skandelike owerspel het sy tuin nie meer een […]

Read More

Vuilgoed In Die Tuin – Deel 3

DIE VUILGOED IN MY TUIN – DEEL 3a Hoe lyk dit in die tuin van jou hart? Is daar vuilgoed wat uitgetrek moet word? Wat van jou kinders? Kan mens hulle van vuilgoed uittrek leer? “If possible, the home should be out of the city, where the children can have ground to cultivate. Let them […]

Read More

Vuilgoed In Die Tuin – Deel 2

VUILGOED IN MY TUIN – DEEL 2 Nadat ons ‘n grasperkie agter in ons erf geplant het, het ons agtergekom daar kom vuilgoed op. Ek moes ‘n besluit neem. Of ek trek hulle uit en geniet die mooi groen grasperk, of ek los hulle en vervloek ‘n bedding dorings wat gaan oorneem. Met al my […]

Read More

Vuilgoed In Die Tuin – Deel 1

DIE VUILGOED IN DIE TUIN Goeie more. Het jy goed geslaap. Ek hoop jy het genoeg pakplek vir die geestelike skatte wat vandag by die voordeur van jou hart afgepak gaan word. More oggend gaan ek oor die vuilgoed in my tuin gesels. Maar voor ons daar kom, net ‘n kort vragie. Waar trek jy […]

Read More

Jona Se Gebed In Die Maag Van Die Vis

JONA SE GEBED IN DIE MAAG VAN DIE VIS – DEEL III Skriftuur: Jona 2:1-10 In ons vorige bespreking oor die lewe van Jona, het ons na sy doodsbenoudheid gekyk. Terwyl die matrose hom deur die lug gegooi het, was Jona daarvan oortuig dat hy as ongeredde in die donker branders van die see sou […]

Read More